KYK: Boer PF en Chantelle is verloof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chantelle Pretorius wys haar ring. Foto: Werner Bentz Photography
Chantelle Pretorius wys haar ring. Foto: Werner Bentz Photography

’n Paartjie van die gewilde TV-program Boer soek ’n vrou sal Saterdag 11 September (ook bekend as 9/11) onthou as ’n dag vol vreugde toe hulle nie net die eerste jaar wat hulle mekaar ken, gevier het nie, maar boonop verloof geraak het.

Huweliksklokkies is nou ’n voldonge feit vir boer PF (30) van die gewilde werklikheidsreeks op kykNET en sy nooi, Chantelle Pretorius (28).

Pretorius, oorspronklik van Elliot in die Oos-Kaap, is in 2017 as Mej. Dowe SA gekroon. Sy het PF op 11 September verlede jaar ontmoet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 18
Munster 22
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
+0.5%
Rand - Euro
16.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos