KYK: Lokprent van nuwe fliek oor Diana

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Kristen Stewart vroeër vanjaar op die rooi tapyt op die Venesiese rolprentfees.  Foto: Getty Images
Kristen Stewart vroeër vanjaar op die rooi tapyt op die Venesiese rolprentfees. Foto: Getty Images

Sal hulle my doodmaak? is Kristen Stewart se onheilspellende vraag in die lokprent van Spencer, ’n nuwe fliek oor drie dae in die lewe van die ontslape Diana, prinses van Wallis, se laaste Kersfees saam met die koninklike gesin.

Dit is ook die eerste kyk na hoe Stewart in Diana se fabelagtige Emmanuel-trourok lyk waar sy deur ’n woud hardloop.

Spencer, wat as ’n biografiese sielkundige drama bemark word, is ’n fiktiewe weergawe van die Kerstyd wat Diana tussen haar koninklike skoonfamilie deurbring op Sandringham. Sy besef dat haar huwelik met prins Charles, die Britse troonopvolger, op die rotse is en dat sy eerder ’n Spencer (haar nooiensvan) as ’n Windsor is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.23
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.49
-1.2%
Platinum
1,057.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos