KYK | William, Kate hou handjies vas!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prins William en Catherine, hertogin van Cambridge. Sondagaand by die Earthshot-prysaand.  Foto: Reuters
Prins William en Catherine, hertogin van Cambridge. Sondagaand by die Earthshot-prysaand. Foto: Reuters

Gedink dit is net prins Harry en sy vrou, Meghan, wat in die openbaar hande vashou? Toe nie!

Prins William en sy vrou, Catherine, hou gewoonlik nie handjies vas in die openbaar nie omdat hulle hul openbare optredes as werksgeleenthede beskou. Tog is William se hand op Catherine se rug of sy wat liggies aan sy been vat, nie ongewone gebare tussen die twee nie, ook nie hul gedurige liefdevolle kyke vir mekaar nie.

Maar met die uitreiking Woensdag van intieme foto’s van hulle by die afgelope Sondag se Earthshot-pryse, het die Cambridges die bal uit die spreekwoordelike speelveld gemoker.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+1.0%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,794.90
+0.1%
Silwer
23.27
+0.5%
Palladium
1,780.50
+1.7%
Platinum
956.50
+0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,212
+1.3%
Alle aandele
69,585
+1.4%
Hulpbronne 10
65,117
+1.6%
Industriële 25
93,294
+0.4%
Finansiële 15
13,428
+3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos