Legend spog sy vrou pomp borsmelk in aandrok

akkreditasie
John Legend en sy vrou, Chrissy Teigen, was op pad na ’n Vadersdagete toe Teigen nog besig was om borsmelk uit te pomp. Foto: Instagram
John Legend en sy vrou, Chrissy Teigen, was op pad na ’n Vadersdagete toe Teigen nog besig was om borsmelk uit te pomp. Foto: Instagram

Niks hoef in ’n ma se pad te staan om te sorg dat haar baba borsmelk kry nie, al moet sy in ’n aandrok op pad uit vir die aand sit en borsmelk uitpomp.

Die Amerikaanse glanspaar John Legend en Chrissy Teigen was Sondagaand op pad na ’n Vadersdagete toe Legend ’n foto van sy vrou op sosiale media geplaas het waar sy haar borsmelk uitpomp.

“Ek weet dis Vadersdag en alles, maar my vrou is wonderlik. Sy vat my uit vir ete, maar is steeds besig met haar moederlike pligte.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.23
-0.2%
Rand - Pond
21.32
+0.1%
Rand - Euro
18.73
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.23
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,004.39
+0.0%
Palladium
1,662.72
-0.3%
Goud
1,923.88
-0.3%
Silwer
23.64
-1.1%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
74,818
+0.5%
Alle aandele
80,872
+0.5%
Hulpbronne 10
78,106
-0.1%
Industriële 25
103,811
+0.6%
Finansiële 15
16,317
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos