LUISTER: 'n Standbeeld vir Diana, prinses van harte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Diana, prinses van Wallis, het op 18 Maart 1997 in Kaapstad op Genadendal se stoep uitgestap met Nelson Mandela ’n paar tree agter haar. Sy het gesê sy sal help waar moontlik om die vigspandemie in Suid-Afrika te beveg. “Ek lok nooi
Diana, prinses van Wallis, het op 18 Maart 1997 in Kaapstad op Genadendal se stoep uitgestap met Nelson Mandela ’n paar tree agter haar. Sy het gesê sy sal help waar moontlik om die vigspandemie in Suid-Afrika te beveg. “Ek lok nooi

'n Standbeeld van Diana, ontslape prinses van Wallis, word op 1 Julie op wat haar 60ste verjaardag sou gewees het, in die gesonke tuin van Kensingtonpaleis in Londen onthul.

Haar twee seuns, prinse William en Harry, het in 2017 die opdrag vir die standbeeld gegee – toe hulle nog met mekaar gepraat het. 

Koninklike waarnemers soos Netwerk24 se Arlene Prinsloo hoop dat die onthulling die twee broers daaraan sal herinner dat hul ma wou gehad het hulle moet beste vriende bly.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos