Meghan se brief oor betaalde ouerskapverlof maak opslae

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Meghan, hertogin van Sussex, op 25 September vanjaar by die Global Citizen Live-konsert wat in New York gehou is.  Foto: Getty Images
Meghan, hertogin van Sussex, op 25 September vanjaar by die Global Citizen Live-konsert wat in New York gehou is. Foto: Getty Images

’n Brief wat Meghan, hertogin van Sussex, oor betaalde ouerskapverlof aan die Amerikaanse kongres geskryf het, maak opslae in Brittanje en Amerika omdat sy haar weer in die politieke arena begeef het.

Nie net bepleit Meghan dat nuwe ouers betaalde ouerskapverlof moet kry nie, sy skryf ook oor hoe moeilik haar kinderjare was.

In Meghan se brief, gerig aan Nancy Pelosi, speaker in die huis van verteenwoordigers, en sen. Chuck Schumer, meerderheidsleier in die kongres, sê Meghan hoewel sy nie ’n verkose amptenaar of politikus is nie, wil sy as ma die kwessie aanroer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 209/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.07
+0.5%
Rand - Pond
20.04
-0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.28
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,826.02
+0.1%
Silwer
21.65
+0.2%
Palladium
2,017.00
-0.5%
Platinum
944.00
-0.3%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,324
+1.3%
Alle aandele
70,067
+1.2%
Hulpbronne 10
72,661
+1.1%
Industriële 25
78,420
+1.7%
Finansiële 15
16,038
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos