Deel

Meghan se jas bring firma na Londense Modeweek

akkreditasie
Meghan Markle op Kersdag in haar Sentaler-jas. Sy en prins Harry het die Kersdiens in die St. Mary Magdalene-kerkie op die Sandringham-landgoed in Norfolk saam met die res van koninklike gesin bygewoon.Foto: Reuters
Meghan Markle op Kersdag in haar Sentaler-jas. Sy en prins Harry het die Kersdiens in die St. Mary Magdalene-kerkie op die Sandringham-landgoed in Norfolk saam met die res van koninklike gesin bygewoon.Foto: Reuters

Sentaler, ’n Kanadese maatskappy wat luukse jasse, baadjies en bykomstighede vervaardig, het verlede week stil-stil sy eerste verskyning op die Londense Modeweek gemaak, heel moontlik in die hoop dat sy verbintenis met prins Harry se verloofde, Meghan Markle, die kasregisters sal laat klingel.

Die “Meghan-effek” is reeds duidelik elke keer as die aktrise in die openbaar verskyn: enigiets van haar stewels, handsak of jas word dan dadelik opgeraap.

Sentaler se verbintenis met Markle het op Kersdag verlede jaar begin toe Markle een van hul ontwerpersjasse na die koninklikes se tradisionele Kersdiens in die St. Mary Magdalene-kerkie in Sandringham gedra het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.53
-0.7%
Rand - Pond
22.73
-1.6%
Rand - Euro
19.87
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
987.09
+1.9%
Palladium
1,403.69
-0.6%
Goud
1,973.53
-0.8%
Silwer
22.49
-0.5%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos