Mej. SA help boeke uitdeel om kinders te laat lees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Shudufhadzo Musida, Mej. SA, het hande met GrandWest en Read to Rise gevat om boeke aan die Riverton Primary School te oorhandig. Sy het ook vir die kleinspan gelees.   Foto: Verskaf
Shudufhadzo Musida, Mej. SA, het hande met GrandWest en Read to Rise gevat om boeke aan die Riverton Primary School te oorhandig. Sy het ook vir die kleinspan gelees. Foto: Verskaf

Mej. Suid-Afrika, Shudufhadzo Musida, werk saam met GrandWest en ’n organisasie sonder winsbejag wat hom beywer om lees onder jong kinders te bevorder.

GrandWest het R116 000 vir Read to Rise ingesamel en ’n voertuig vir die Mitchells Plain-gebied geskenk. ’n Mini-biblioteek is ook aan die Riverton Primary School in Bishop Lavis geskenk.

Musida het Maandag die boeke help oorhandig en ook vir die kinders ’n storie of twee voorgelees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 171/1
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.05
+0.6%
Rand - Pond
19.91
+0.0%
Rand - Euro
16.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,828.93
+0.3%
Silwer
21.66
+0.2%
Palladium
2,018.00
-0.5%
Platinum
947.50
+0.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,092
+1.0%
Alle aandele
69,820
+0.9%
Hulpbronne 10
72,405
+0.8%
Industriële 25
78,012
+1.2%
Finansiële 15
16,027
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos