PRAGFOTO’S: Dít is hoekom koningin, Philip so giggel!

akkreditasie
’n Giggelende koningin Elizabeth stap verby prins Philip wat in die volle uniform van die grenadier-wagte geklee is. Daar is al die jare gedink die koningin het nie haar man herken in sy uniform en beerhoed nie en begin lag toe sy besef dit is hy.  Foto: Getty Images
’n Giggelende koningin Elizabeth stap verby prins Philip wat in die volle uniform van die grenadier-wagte geklee is. Daar is al die jare gedink die koningin het nie haar man herken in sy uniform en beerhoed nie en begin lag toe sy besef dit is hy. Foto: Getty Images

Daar word al jare bespiegel oor hoekom koningin Elizabeth so gegiggel het toe sy in 2003 verby prins Philip in sy uniform van die grenadier-wagte gestap het.

Daar is aanvanklik gesê die koningin het nie haar man herken onder sy hoed van beervel nie, maar dit is toe nie die geval nie . . . dit was ’n swerm bye wat die koningin en Philip so aan die lag gehad het.

Op meer foto’s wat die fotograaf Chris Young op 15 April 2003 in die Windsor-kasteel geneem het, kan gesien word hoe ’n glimlag eers om Philip se mond speel voordat hy saam met die koningin in die rigting van die swerm bye kyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.53
+0.0%
Rand - Pond
21.13
-0.1%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,811.85
-0.1%
Silwer
23.42
-0.2%
Palladium
1,893.00
-0.6%
Platinum
978.50
-0.7%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos