Prinses Charlene ‘kan nie wag om by tweeling te wees’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Misuzulu Sinqobile kaZwelithini, Zoeloe-koning, en prinses Charlene van Monaco. Van haar Instagram-volgelinge is bekommerd dat sy te maer is. Foto: Instagram/HSH Princess Charlene
Misuzulu Sinqobile kaZwelithini, Zoeloe-koning, en prinses Charlene van Monaco. Van haar Instagram-volgelinge is bekommerd dat sy te maer is. Foto: Instagram/HSH Princess Charlene

Prinses Charlene van Monaco “kan nie wag” om terug by haar huis en haar kinders te wees nie.

Sy vertel in ’n onderhoud met die joernalis Vusi Makhosini dat sy onbewus was van die oor-neus-en-keelinfeksie wat haar maande lank in Suid-Afrika gestrand gehou het toe sy aanvanklik hierheen gekom het om toesig te hou oor van haar stigting se projekte.

Die onderhoud is vroeër vandeesmaand gedoen voordat sy haar laaste operasie ondergaan het en sy deel ’n klankgreep hieruit op haar Instagram-profiel saam met ’n foto van die ontslape Zoeloe-koning, Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos