Prinses Charlene ondergaan ‘laaste’ prosedure in SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prinses Charlene Foto: Getty Images
Prinses Charlene Foto: Getty Images

Prinses Charlene van Monaco het Vrydag nog ’n operasie ondergaan, die nuutste in ’n reeks operasies wat sy oor die afgelope paar maande op tuisbodem gehad het.

Die ma van twee sukkel al vir maande met haar gesondheid en dit was een van die redes dat sy nog nie na haar man, prins Albert, en hul kinders in Monaco teruggekeer het nie.

Luidens ’n verklaring van haar stigting is Vrydag se operasie ’n “finale prosedure”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.48
+0.4%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,784.43
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,794.86
+2.5%
Platinum
954.23
-0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos