Prinses Charlene se Gabriella se been in gips

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prinses Gabriella, met haar tweelingbroer, prins Jacques, agter haar rystoel. By hulle staan, van links, Charlotte Casiraghi-Rassam, prinses Caroline en Melanie-Antoinette de Massy.  Foto: Instagram/HSH Princess Charlene
Prinses Gabriella, met haar tweelingbroer, prins Jacques, agter haar rystoel. By hulle staan, van links, Charlotte Casiraghi-Rassam, prinses Caroline en Melanie-Antoinette de Massy. Foto: Instagram/HSH Princess Charlene

Prinses Gabriella van Monaco het Saterdag in ’n rystoel én met haar regterbeen in gips die jaarlikse hondeskou in Monaco bygewoon.

Die sesjarige prinses is bygestaan deur haar broer, prins Jacques, wat haar rondgestoot het, terwyl haar tante prinses Caroline en ander familielede ook byderhand was.

Jacques het liefderyk hondjies opgetel en op sy tweelingsussie se skoot gesit sodat sy van nader met die diere kon kennis maak, berig People

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 148/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.39
+0.9%
Rand - Pond
20.96
+0.7%
Rand - Euro
17.45
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,817.54
+0.2%
Silwer
23.77
+1.3%
Palladium
1,897.50
-0.3%
Platinum
994.00
+0.9%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,168
+1.3%
Alle aandele
75,816
+1.2%
Hulpbronne 10
75,161
+0.9%
Industriële 25
96,390
+2.2%
Finansiële 15
15,249
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos