Prinses Charlene se operasie in SA loop goed af

akkreditasie
Prinses Charlene en prins Albert van Monaco op 1 Julie 2011 nadat hulle tydens ’n burgerlike plegtigheid in die eg verbind is.  Foto: Getty Images
Prinses Charlene en prins Albert van Monaco op 1 Julie 2011 nadat hulle tydens ’n burgerlike plegtigheid in die eg verbind is. Foto: Getty Images

Prinses Charlene se operasie Vrydag het goed afgeloop en prins Albert, haar man, en hul sesjarige tweeling hoop om haar binnekort weer in Suid-Afrika te besoek.

Charlene is sedert middel Mei in Suid-Afrika gestrand weens komplikasies met ’n vroeëre sinusoperasie in Europa. Sy het reeds verskeie operasies in Suid-Afrika ondergaan om die probleem reg te stel en mag nie vlieg totdat sy voldoende herstel het nie.

Vrydag se operasie, onder algemene narkose, het vier uur geduur. Albert se kantoor het Vrydagaand in ’n verklaring gesê die operasie het goed afgeloop. “Prinses Charlene rus en ons dink met teerheid aan haar.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.1%
Rand - Pond
20.59
+0.0%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.54
+0.3%
Silwer
23.84
-0.6%
Palladium
2,204.50
+2.7%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos