Prinses Charlene steeds in kliniek, maar ‘toestand verbeter’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prinses Charlene van Monaco.  Foto: Getty Images
Prinses Charlene van Monaco. Foto: Getty Images

Dit gaan beter met prinses Charlene, wat sedert November verlede jaar in ’n kliniek buite Monaco versorg word.

Haar man, prins Albert, het Donderdag aan ’n plaaslike koerant in Monaco, Monaco-Matin, gesê dit gaan baie beter met sy vrou en hy hoop sy sal binnekort na die klein prinsdom kan terugkeer.

Die 44-jarige prinses word sedert November verlede jaar in ’n kliniek in vermoedelik Switserland behandel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos