Rolene se ‘roadtrip’ na normale gesinslewe

akkreditasie
Rolene Strauss het Donderdag dié prettige foto van haar en haar man, D’Niel, se seun op sosiale media gedeel. “Dis altyd pret om my ma se hare te trek,” het sy by die foto geskryf.Foto: Facebook
Rolene Strauss het Donderdag dié prettige foto van haar en haar man, D’Niel, se seun op sosiale media gedeel. “Dis altyd pret om my ma se hare te trek,” het sy by die foto geskryf.Foto: Facebook

Dit was ’n “roadtrip” na hul toekoms.

So beskryf Rolene Strauss, voormalige Mej. Wêreld, die rit vanaf Bloemfontein na die Paarl toe sy haar mediese studies aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) voltooi het.

Eindelik, ná byna twee jaar wat sy en haar man, D’Niel, ná hul troue in 2016 kilometers van mekaar moes bly, kon hulle die naweek in hul huis intrek en hul lewe, saam met hul seuntjie, as gesin begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos