Rox-Zee se eersteling amper hier: So lyk haar swangerskapsreis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rox-Zee Veldhuizen wys haar baba-boep twee weke voordat haar dogtertjie na verwagting gebore gaan word. Foto: Instagram/Rox-Zee Veldhuizen
Rox-Zee Veldhuizen wys haar baba-boep twee weke voordat haar dogtertjie na verwagting gebore gaan word. Foto: Instagram/Rox-Zee Veldhuizen

Een van Rox-Zee Veldhuizen (30) van Boer soek ’n vrou-faam se grootste drome word eersdaags verwesenlik wanneer sy die ma van ’n babadogter word.

Veldhuizen het in Junie bekend gemaak dat sy en haar kêrel, James Weyer (25), met ’n gesin gaan begin. Dit is een van die dinge wat sy al jare begeer.

Twee jaar gelede al, toe sy nog in ’n verhouding met ’n boer van Piketberg was, het Veldhuizen aan Huisgenoot gesê: “Ek gaan nie my tyd mors nie. Ek is 28. Ek wil babas hê, soos in gister!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos