Sasha-Lee neem leisels as Mej. SA

akkreditasie
Sasha-Lee Olivier
Sasha-Lee Olivier

Sasha-Lee Olivier (26) is Woensdag as die nuwe Mej. Suid-Afrika vir 2019 aangewys en neem die leisels by Zozibini Tunzi, wat in Desember as Mej. Heelal gekroon is.

In ’n nuusverklaring wat die Mej. Suid-Afrika-organisasie ná die aankondiging in Sandton uitgereik het, sê Olivier sy is opgewonde om die Mej. Suid-Afrika-kroon te dra.

“Ek is so bly vir Zozi, sy verdien dit om die Mej. Heelal-lyfband te dra. Ek wens haar alle sukses toe. Ek moet groot skoene vul en ek wil hê Zozi moet weet dat ek my bes sal doen om hulle vol te staan.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 107/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.39
+0.9%
Rand - Pond
20.95
+0.8%
Rand - Euro
17.46
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,816.88
+0.2%
Silwer
23.73
+1.1%
Palladium
1,897.00
-0.4%
Platinum
994.50
+0.9%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,133
+1.3%
Alle aandele
75,779
+1.1%
Hulpbronne 10
75,131
+0.8%
Industriële 25
96,371
+2.2%
Finansiële 15
15,226
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos