Seksskandaal: Effe goeie nuus vir prins Andrew

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Koningin Elizabeth en prins Andrew in 2017 by Royal Ascot.  Foto: Getty Images
Koningin Elizabeth en prins Andrew in 2017 by Royal Ascot. Foto: Getty Images

Die klagte van seksuele aanranding teen prins Andrew gaan nie verder deur die Britse polisie ondersoek word nie.

Dié besluit is ’n tikkie goeie nuus vir die beleërde 61-jarige seun van koningin Elizabeth wat deur ’n siviele regsgeding deur Virginia Giuffre Roberts, nou 38, in die hof in die gesig gestaar word.

Roberts beweer Andrew het op drie geleenthede teen haar wil met haar seks gehad toe sy minderjarig was, en dat sy as ’n “seksslaaf” deur die veroordeelde seksoortreder en miljoenêr Jeffrey Epstein gedwing is om met van sy vriende – onder andere Andrew – seks te hê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos