Siek Karlien lees maar Bybel in afsondering

akkreditasie
Karlien van Jaarsveld het dié foto op Instagram gedeel toe sy vir aanhangers laat weet het dat sy positief getoets het vir Covid-19. Foto: Instagram/Karlien van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld het dié foto op Instagram gedeel toe sy vir aanhangers laat weet het dat sy positief getoets het vir Covid-19. Foto: Instagram/Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld hou haar hoofsaaklik besig met Bybelstudie, terwyl sy in afsondering leef in die spaarkamer van haar en haar man, Joe Breytenbach, se huis.

Die Afrikaanse sangeres is Saterdag positief getoets vir die koronavirus en het die nuus dieselfde dag op sosiale media met haar aanhangers gedeel.

Sy het in ’n plasing op Facebook en Instagram geskryf sy sonder haarself in die spaarkamer af.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 104/1
England 103/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos