Spoegwolf se Danie vra en Melissa sê ja

akkreditasie
Danie du Toit, hoofsanger van die Afrikaanse groep Spoegwolf, saam met sy verloofde, Melissa Bradshaw. Foto: Instagram
Danie du Toit, hoofsanger van die Afrikaanse groep Spoegwolf, saam met sy verloofde, Melissa Bradshaw. Foto: Instagram

Dit was “die beste dag nóg” toe die hoofsanger van die Afrikaanse groep Spoegwolf Donderdag sy meisie die jawoord vra daar waar hulle deur die prentjiemooie Stellenbosch-berge omring was.

Danie du Toit sê sy verloofde, Melissa Bradshaw, was baie verras toe hy die groot vraag vra, en is versot op haar ring.

“Ons het lank gedink aan ’n ring wat goed by haar sal pas,” sê Du Toit, ook die skrywer van twee digbundels. “Sy hou baie daarvan!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.62
-0.0%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.74
+0.0%
Silwer
20.60
-0.3%
Palladium
2,202.50
-1.8%
Platinum
942.50
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos