Supermodel stel eis in ná prosedure haar ‘misvorm’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Linda Evangelista soos wat sy voor die prosedure vyf jaar gelede gelyk het. Op Instagram plaas sy meestal ou foto’s en kop-en-skouer-foto’s van haarself waar geen misvorming te bespeur is nie.  Foto: Verskaf
Linda Evangelista soos wat sy voor die prosedure vyf jaar gelede gelyk het. Op Instagram plaas sy meestal ou foto’s en kop-en-skouer-foto’s van haarself waar geen misvorming te bespeur is nie. Foto: Verskaf

Permanent misvorm. Dit is hoe Linda Evangelista, een van die suksesvolste supermodelle uit die 1990’s, haarself nou beskryf nadat ’n kosmetiese prosedure skeefgeloop het.

Die 56-jarige Kanadese model het Donderdag op Instagram geskryf sy is erg misvorm nadat sy vir ’n prosedure gegaan het om haar vetselle te verminder, wat toe die teenoorgestelde effek gehad het.

Die prosedure staan bekend as CoolSculpting. Volgens die Independent word die vet tot vriespunt verkoel sodat die gevriesde, dooie vetselle deur die lewer uit die liggaam geskei kan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 19/0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 27/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,778.28
+0.7%
Silwer
24.07
+3.7%
Palladium
2,093.50
+3.4%
Platinum
1,049.50
+0.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.2%
Industriële 25
84,631
+0.7%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos