KYK | Tamaryn en haar Ze se Zoeloe-troue

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tamaryn Green en Ze Nxumalo. Foto: Instagram/tamaryngreen
Tamaryn Green en Ze Nxumalo. Foto: Instagram/tamaryngreen

’n Stralende Tamaryn Green, ’n voormalige Mej. Suid-Afrika, het Sondag foto’s van haar en die entrepreneur Ze Nxumalo se umembeso-seremonie op Instagram geplaas.

’n Umembeso is deel van ’n tradisionele Zoeloe-troue waartydens die bruidegom geskenke aan die bruid se familie gee ná die lobola-onderhandelinge.

“Dankie Here vir ’n pragtige en geseënde dag. Dankie dat U my geseën het met die liefde van my lewe,” skryf Tamaryn by een van die foto’s waar sy en Nxumalo dans.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos