'Terminator' Arnie sonder ’n skrapie ná botsing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Arnold Schwarzenegger
Arnold Schwarzenegger

Die akteur en oudgoewerneur Arnold Schwarzenegger het sonder ’n skrapie weggestap van ’n botsing waarby vier motors betrokke was.

Die ongeluk was Vrydagmiddag laat by ’n kruising in Los Angeles.

CNN berig Schwarzenegger se woordvoerder het gesê hy is ongedeerd, maar ’n vrou wat in een van die ander voertuie was, is beseer en na ’n hospitaal geneem. Sy het blykbaar ’n skraapmerk aan haar kop gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.02
-0.6%
Rand - Pond
19.80
+0.4%
Rand - Euro
16.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,818.31
+0.2%
Silwer
21.44
-0.9%
Palladium
1,997.00
-2.9%
Platinum
939.50
-1.7%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos