Trevor Noah wil sy huis in LA teen $30 miljoen verkoop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Trevor Noah  Foto: Reuters
Trevor Noah Foto: Reuters

Te midde van bespiegeling oor Trevor Noah (37) se verhoudingstatus, het dié aanbieder van die Daily Show in Amerika sy Japans geïnspireerde herehuis in Bel Air, Los Angeles, vir $29,75 miljoen in die mark geplaas.

Die New York Post berig die Suid-Afrikaanse komediant het in Desember – net tien maande gelede – dié moderne huis teen $27,5 miljoen gekoop te midde van berigte dat hy ’n toekoms beplan saam met Minka Kelly, wat toe sy meisie was. Die huis het ses slaapkamers en agt en ’n half badkamers.

Die paartjie het egter hul verhouding vyf maande later beëindig – net om volgens berigte die afgelope Amerikaanse somer hul romanse te hervat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos