Weinstein kry borgtog van $1 miljoen

akkreditasie
Harvey Weinstein gee hom Vrydag aan die polisie oor. Hy loop voor met die lig blou trui aan. Foto: Getty Images
Harvey Weinstein gee hom Vrydag aan die polisie oor. Hy loop voor met die lig blou trui aan. Foto: Getty Images

Die Hollywoodse rolprentmaker Harvey Weinstein het hom Vrydag aan die polisie oorgegee, berig Reuters. 

Hy het omstreeks 07:30 (Amerikaanse tyd) saam met sy regsverteenwoordigers in ’n swart sportnutsvoertuig by ’n polisiekantoor in Manhatten, New York, opgedaag, berig CBS.

Hy het saam met ’n span speurders, met twee boeke oor die rolprentwese onder sy regterarm, by die kantoor ingestap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos