Studie: Teater in SA sal nié uitsterf

akkreditasie

Dit is hoogs onwaarskynlik dat teater in Suid-Afrika sal uitsterf, ondanks verdeeldheid onder teaterlui oor hoe presies die toekoms daar gaan uitsien.

Dít is een gevolgtrekking in ’n “klein navorsingsprojek” deur die organisasie Sustaining Theatre and Dance Foundation, oftewel die Stand-stigting, wat in die besonder wou vasstel wat die invloed van die Covid-19-pandemie op die “ekosisteem van teater” in Suid-Afrika is.

Volgens die organisasie is dié invloed danksy nuusberiggewing en inskrywings op sosialemedia-platforms eintlik welbekend, maar daar is tans nog min “gefokusde navorsing” wat kan bydra tot ingeligte strategieë en ingrypings wat tydens en ná die pandemie in die Suid-Afrikaanse teaterbedryf toegepas kan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos