Joburg Ballet bied 4 opvoerings en opedag in Junie

akkreditasie
Joburg Ballet se hoofdanser Nicole Ferreira-Dill in ‘Laurencia’.  Foto: Verskaf
Joburg Ballet se hoofdanser Nicole Ferreira-Dill in ‘Laurencia’. Foto: Verskaf

Joburg Ballet bied in Junie vyf geleenthede vir die publiek aan, wat ’n repetisie insluit. Dié opvoerings en aktiwiteite toon die geselskap se bedrywighede tussen die jaar se twee hoofseisoene, waarvan die tweede op 1 Julie begin.

Drie van die geleenthede is getitel Rea leboha, wat dankie in Suid-Sotho beteken en waarvan 50% van die kaartjieverkope aan die maatskappy Vanessa Nicolau Theatre and Events (VNTE) geskenk sal word.

VNTE verskaf sedert 2000 tegniese ondersteuning en verhoogbestuur vir Joburg Ballet en is ernstig geraak deur ’n verlies aan inkomste weens die Covid-19-pandemie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos