Aardklop kry ‘uitklophou’ van Covid-19

akkreditasie
Die Aardklop Nasionale Kunstefees se feesterrein.
Die Aardklop Nasionale Kunstefees se feesterrein.

Nadat kunstenaars gehoop het om op die Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom weer ’n inkomste te verdien, het “te veel onsekerheid” oor Covid-19 die bestuur genoop om vanjaar se fees af te las.

“Ons wil dit baie graag aanbied, maar ons kan nie die langtermynimpak van die virus voorspel nie,” sê Delmari van Zyl, bestuurder: borge, media en bemarking.

“Ons het talle scenario’s en opsies oorweeg in ’n poging om Aardklop die jaar te kon aanbied, maar ons het ook ’n verantwoordelikheid teenoor die kunstenaars, stalletjiehouers en ander rolspelers. Hulle moet kan beplan en ons wil nie vals hoop skep nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 22
Bulls 16
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.11
-1.1%
Rand - Pond
21.33
-0.7%
Rand - Euro
18.23
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Goud
1,781.01
+0.7%
Silwer
22.47
+0.4%
Palladium
1,817.00
+1.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos