Aardklop: ‘Wit man’, ‘wit skuld’ onder loep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die kunswerk deur Zolile Phetshane Way Back Home is eersdaags te sien in die uitstalling Liewe Land! op die Aardklop-opwipfees by die Voortrekkermonument.
Die kunswerk deur Zolile Phetshane Way Back Home is eersdaags te sien in die uitstalling Liewe Land! op die Aardklop-opwipfees by die Voortrekkermonument.

Die “wit man”, “wit skuld” en “Afrikaner-terrorisme” is van die onderwerpe wat eersdaags op die Aardklop-opwipfees in die visuele kunste onder die loep gaan kom.

Daar is vanjaar twee uitstallings.

Johan Stegmann se solo-uitstalling ’n Goeie dag vir ’n slag gaan in die Senotaafsaal in die Voortrekkermonument aangebied word “waar dit in gesprek sal tree met die friesmakette wat permanent daar op uitstalling is”. Die tweede is ’n groepsuitstalling met ongeveer 30 kunstenaars onder die titel Liewe Land!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.80
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.4%
Platinum
1,054.25
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos