‘Erken Bantjes se bydrae ook’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kabous Meiring, Henk van der Schyf, Fransjohan Pretorius en Gielie Hoffmann gister op die Aardklop-opwipfees in Pretoria.  
Foto: Deaan Vivier
Kabous Meiring, Henk van der Schyf, Fransjohan Pretorius en Gielie Hoffmann gister op die Aardklop-opwipfees in Pretoria. Foto: Deaan Vivier

“Ek was al kwaad vir jou, weet jy? Jy met jou selfgeldende hoekigheid. Jy was al donners lelik vir my. Ek was eintlik hier om vrede te kom maak met jou. Ons blindelingse vertroue in ons vroeë volksleiers het baie pyn en hartseer vir ander mense in hierdie land gebring. Maar ons bou aan ’n nuwe land.” 

So lui die skrywer Dana Snyman, selfverklaarde “onrehabiliteerbare Afrikaner”, se stemboodskap aan die Voortrekkermonument. 

Hy is een van talle bekendes wat deelgeneem het aan die gesprek “ ’n Baie lang WhatsApp aan die Voortrekkermonument” op die Aardklop-opwipfees in Pretoria.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos