Gratis kaartjies vir fees-gespreksreeks nou oop vir lesers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Aardklop.
Aardklop.

Beeld-lesers kan gratis kaartjies na die volgende Aardklop-gesprekke en multimedia-aanbiedings by die Voortrekkermonument, Liedjietuin, ontvang. Die aanbod geld die eerste 20 lesers wat bespreek. (Kies ’n produksie op ticketpros.co.za, klik op koop ’n kaartjie en gebruik die promo-kode: Beeld)  

’n Gesprek oor die kwessies wat Suid-Afrikaners rooi laat sien en selfs die strate laat invaar. Maar hoekom kry sekere nuusonderwerpe soveel meer aandag en reaksie as ander waaroor ons regtig kwaad behoort te word? Moet Suid-Afrikaners hul fokus verskuif?

Gelei deur Heindrich Wyngaard, KN Verslag – kykNET  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 84/4
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.5%
Goud
1,781.42
-0.0%
Silwer
24.17
-0.5%
Palladium
2,016.61
-2.7%
Platinum
1,050.40
-0.1%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos