Gesprek oor monument: 'Baie in dié land voel f****l vir jou'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kabous Meiring, Henk van der Schyf, Fransjohan Pretorius en Gielie Hoffmann Woensdag op die Aardklop-opwipfees in Pretoria.  Foto: Deaan Vivier
Kabous Meiring, Henk van der Schyf, Fransjohan Pretorius en Gielie Hoffmann Woensdag op die Aardklop-opwipfees in Pretoria. Foto: Deaan Vivier

“Ons moet besef daar is mense in hierdie land wat f****l voel vir die Voortrekkermonument. En as ons dit besef, sal ons vrede maak met die verlede en die toekoms en alles wat ons is. En dan ons kan net wees wat ons wil wees: Vry.”

So het die skrywer en sanger Koos Kombuis Woensdag in ’n WhatsApp-stemnota as deel van die gesprek ’n Baie lang WhatsApp aan die Voortrekkermonument op die Aardklop-opwipfees in Pretoria van hom laat hoor.

In ’n gesprek wat talle kwinkslae, maar wel ’n paar ernstige gedagtes opgelewer het, het verskeie mense deur middel van ’n lang WhatsApp-boodskap hul gevoelens oor dié monument in Pretoria, wat in 1949 ingehuldig is, laat blyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos