Van Niekerk lees aangrypende verhaal van Gallico voor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chris van Niekerk
Chris van Niekerk

Dit ís ’n klein wonderwerk, sê die akteur Chris van Niekerk, wat die kort novelle ’n Klein wonderwerk, met ’n donkie as hoofkarakter, op die Aardklop-opwipfees in Pretoria voorlees.

“As so ’n geleentheid na jou kant toe kom, gryp jy dit aan. En dis so ’n mooi storie. Dit gryp jou dadelik aan die hart.”

Die bekroonde vertaler Naòmi Morgan het dié boek deur die ontslape Amerikaanse skrywer Paul Gallico in Afrikaans vertaal. Dit het oorspronklik in Engels as The Small Miracle verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos