Fees lewer R72 miljoen vir die gemeenskap op

akkreditasie

’n Stewige ekonomiese bydrae van R72 miljoen is verlede jaar deur die Innibos-fees tot die gemeenskap van Mbombela (Nelspruit) gelewer en ondanks die strammer ekonomiese klimaat lyk dit of dit vanjaar geëwenaar kan word.

Dié bedrag word bereken deur die onregstreekse besteding van onder meer ondernemings in die omgewing, volgens die toerisme­navorsingseenheid Tourism Research in Economics, Environs and Society (Trees) in die departement van ekonomiese en bestuurswese van die Noordwes-Universiteit. Dit sluit die fees se regstreekse inkomste uit.

Die besoekerstal was die laaste paar jaar telkens meer as 100 000, hoewel feesgangers wat die fees meer as een dag bygewoon het, meer as een keer getel is. Die gemiddelde besteding per feesganger is sowat R4 600, wat kos, vervoer en verblyf insluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
+0.1%
Rand - Pond
20.54
+0.6%
Rand - Euro
17.10
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,809.42
-0.5%
Silwer
23.02
-2.1%
Palladium
2,299.50
-1.5%
Platinum
1,030.50
-0.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,240
-0.2%
Alle aandele
73,668
-0.2%
Hulpbronne 10
75,549
+0.4%
Industriële 25
90,577
-1.0%
Finansiële 15
15,037
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos