Innibos kuier innihuis ten bate van liefdadigheid

akkreditasie
Die Standard Bank Innibos Kunstefees bied van Saterdag af ’n reeks huiskonserte aan.
Die Standard Bank Innibos Kunstefees bied van Saterdag af ’n reeks huiskonserte aan.

’n Reeks huiskonserte “wat ’n bietjie vreugde sal bring”, word Saterdag ten bate van liefdadigheid die eerste keer deur die Standard Bank Innibos Kunstefees in Mbombela, Mpumalanga, aangebied.

Jo Black is die eerste sanger wat optree in dié konserte, wat terselfdertyd regstreeks op Radio Laeveld 100.5 FM uitgesaai word.

“Dit verskil van regstreekse stroming, maar almal kan daarin deel,” sê Sandra Jacobs, feesbestuurder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos