Vanjaar gaan Innibos ‘mall’ toe vir fees in die kleine

akkreditasie
Sandra Prinsloo bied haar eenvroustuk ‘Oskar en die pienk tannie’ op die Innibosfees in die kleine in die i’langa-winkelsentrum in Mbombela aan.
Sandra Prinsloo bied haar eenvroustuk ‘Oskar en die pienk tannie’ op die Innibosfees in die kleine in die i’langa-winkelsentrum in Mbombela aan.

Die Innibos-kunstefees in Mbombela gaan beslis vanjaar gehou word, hoewel dit meer soos ’n fees in die kleine gaan wees.

Die fees gaan van 23 tot 25 September in die i’langa-winkelsentrum in die stad aangebied word.

Sandra Jacobs, media-en-bemarkingsbestuurder van die Standard Bank Innibos-kunstefees, sê met dié fees van drie dae lank, wat op ’n Donderdag begin en tot die Saterdag duur, bring hulle weer teater, kuns en musiek terug na die markplein van ouds.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos