2021 se KKNK uitgestel

akkreditasie
Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK.
Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK.

Die uitvoerende kunstebedryf in Suid-Afrika is nog ’n gevoelige slag toegedien nadat 2021 se Klein-Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) uitgestel is.

Die jaarlikse fees, wat oor die Paasnaweek van 31 Maart tot 6 April sou plaasvind, is vir eers van die kalender afgehaal. Die bestuur gaan in Januarie moontlike datums vir later in 2021 oorweeg.

Dit volg weens die onsekerheid oor die Covid-19-pandemie, die stygende infeksies en die gesondheidsgevare wat groot byeenkomste van dié aard vir die publiek inhou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos