Deel

Beleef teater as kletsgroep op jou foon of rekenaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die spelers in die produksie “Koeël deur die kerk”, wat op WhatsApp afspeel.
Die spelers in die produksie “Koeël deur die kerk”, wat op WhatsApp afspeel.

Covid-19 mag die kunste verlam het, dit mag teaters op grendel gehad het vir etlike maande, maar daar is geen keer aan kunstenaars se innovering nie.

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) bied van 13 tot 19 Desember nóg ’n digitale nuutjie vir die uitvoerende kunste aan. Dit omskep die gewilde kletsgroepe op WhatsApp om ’n nuwe platform vir teater te gee.

Die produksie Koeël deur die kerk is ’n komedie oor ’n familie se doen en late en speel oor sewe dae af in die aan- en afloop van ’n familietroue. Die paartjie wat die groot stap neem, is Ben Oppelt en Jani de Wet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos