KKNK | Regstreekse gesprekke by Feeskafee gemis? Kyk dit weer hier!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Netwerk24 het oudergewoonte vanjaar die Netwerk24-feeskafee op die KKNK-feesterrein opgeslaan. Die feeskafee het vanjaar staanplek gekry in die C.P. Nel-museum op die hoek van Baron van Rheedestraat en Voortrekkerweg op Oudtshoorn.

Die groot lekkerte was egter dat Netwerk24 ook die fees virtueel na diegene gebring het wat nie op Oudtshoorn kon wees nie. Altesaam 16 van die gesprekke wat in die Netwerk24-feeskafee plaasvind, is regstreeks op Netwerk24 uitgesaai en is gratis te kyk vir intekenare.

Hier is volledige program met al die gesprekke om weer na te kyk. Geniet!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 153/4
Namibia 66/0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.94
+1.3%
Rand - Pond
19.88
+0.1%
Rand - Euro
16.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.7%
Goud
1,830.18
+0.3%
Silwer
21.73
+0.5%
Palladium
2,082.50
+2.7%
Platinum
961.00
+1.5%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,401
+1.5%
Alle aandele
70,081
+1.3%
Hulpbronne 10
73,440
+2.2%
Industriële 25
78,258
+1.5%
Finansiële 15
15,908
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos