Nasionale Kunstefees bied talle produksies aanlyn aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zane Meas as die skrywer Chris van Wyk in die solostuk ‘Van Wyk, the Storyteller of Riverlea’.  Foto: Brett Rubin
Zane Meas as die skrywer Chris van Wyk in die solostuk ‘Van Wyk, the Storyteller of Riverlea’. Foto: Brett Rubin

Die Nasionale Kunstefees in Makhanda moes noodgedwonge aanpas by die bestaande inperkingsmaatreëls, maar bied van Donderdag tot 31 Julie die meeste produksies van die beplande program aanlyn aan.

Een groot teleurstelling is dat Sandra Prinsloo nie te sien sal wees in Kamphoer – die verhaal van Susan Nell nie. Die stuk sou nie goed na aanlyn verplaas kon word nie. Die kunstefees het wel besluit om dit later vanjaar op te voer.

Die program bestaan uit 96 werke, slypskole en uitstallings en 127 randfeesproduksies. Dit sluit in Hedy! The Life and Inventions of Hedy Lamarr, met Heather Massie wat meer wys van dié rolprent-ikoon se talent as uitvinder, The Ecstatic (’n Sweeds/Suid-Afrikaanse pantsula-dansproduksie), Van Wyk, the Story Teller of Riverlea (’n huldeblyk aan die skrywer Chris van Wyk), die jongste werk van Tony Miyambo en Phala O Phala, Commission Continua, en die verwerkte stuk Another Kind, geskryf deur Amy Louise Wilson, die wenner van Distell se nasionale teksskryfkompetisie in 2020.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos