Nasionale Kunstefees stroom 5 top-produksies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Janni Younge se aanbieding van Shakespeare se ‘Hamlet’ snoer marionette en akteurs saam vir die Nasionale Kunstefees in Makhanda. Een van die vertonings word gestroom.
Janni Younge se aanbieding van Shakespeare se ‘Hamlet’ snoer marionette en akteurs saam vir die Nasionale Kunstefees in Makhanda. Een van die vertonings word gestroom.

Kunsliefhebbers wat nie vanjaar die lang tog na en moontlik die koue in Makhanda wil aandurf vir die 48ste Nasionale Kunstefees nie, kan uitsien na vyf vertonings wat gestroom gaan word.

• Op 26 Junie sal die Kaapse Zip Zap-sirkus se vertoning Moya om 17:50 gestroom word. Dié stuk ondersoek en vier Suid-Afrikaanse erfenis en kultuur deur die groep se kenmerkende akrobatiese kuns.

Dit speel af op ’n groentemark in ’n winderige Kaapstad. Nege stories van broederskap en ubuntu word vertel teen die agtergrond van die gedagte van ’n reënboognasie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.85
-0.2%
Rand - Pond
19.51
-0.7%
Rand - Euro
16.77
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.99
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,838.85
+0.6%
Silwer
21.53
+1.8%
Palladium
1,932.41
+2.8%
Platinum
916.00
+0.5%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,499
+2.5%
Alle aandele
67,841
+2.3%
Hulpbronne 10
65,977
+2.4%
Industriële 25
79,698
+4.1%
Finansiële 15
15,454
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos