Vroue se skokkende boodskap hoort op elke platform

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sandra Prinsloo in “Kamphoer”, wat by die Nasionale Kunstefees op Makhanda opgevoer word. Dit is die enigste Afrikaanse toneelstuk op die fees.
Sandra Prinsloo in “Kamphoer”, wat by die Nasionale Kunstefees op Makhanda opgevoer word. Dit is die enigste Afrikaanse toneelstuk op die fees.

Met onheilspellende oorlogskrete storm ’n hokkiespan teen die paviljoen af en die stellasie waarop die gehoor sit, dreun saam.

So begin die toneelstuk Whistleblowers van die Afda-skool vir kreatiewe ekonomie in Afrika se Johannesburg-kampus op die Nasionale Kunstefees in Makhanda.

Die studente het oorlogstrepe oor die wange, hulle kap hul hokkiestokke met mening en dit is duidelik hulle sal jou sake vir jou werk op die hokkieveld. Dit is egter glad nie waaroor dit hier gaan nie, hoewel hokkie as spel ’n geskikte metafoor is vir die stryd teen geslagsgeweld in Suid-Afrika. Die nommers op hul rûe is nie hul posisie op die veld nie, maar beeld die statistieke van seksuele geweld in Suid-Afrika uit. Toneelstukke met spesifiek hierdie tema is volop by die fees. Tekenend van kunstenaars wat weet waar die wond bloei en genesing dringend moet kom in hul gemeenskappe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,776.44
-0.2%
Silwer
20.17
-0.5%
Palladium
2,156.00
+0.2%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos