Potch se Piccolo-fees goed op dreef

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Potchefstroomse kunstenaar, Malcolm Cowan, voor ’n beeldhouwerk in ’n kunsuitstalling wat Donderdagaand by die Snowflake-gebou in die stad geopen het.  Foto: Helena van der Westhuizen
’n Potchefstroomse kunstenaar, Malcolm Cowan, voor ’n beeldhouwerk in ’n kunsuitstalling wat Donderdagaand by die Snowflake-gebou in die stad geopen het. Foto: Helena van der Westhuizen

Die Potch Piccolo Herfsfees wat Donderdagaand begin het, het reeds baie belangstellendes gelok.

Volgens Venessa van der Westhuizen wat betrokke is by die organisasie van die fees, was die Sonsakkonsert by die Lekwena-wildlandgoed Donderdagaand feitlik vol bespreek.

“Ons is verbaas met hoe goed kaartjies vir van die geleenthede verkoop omdat ons min tyd gehad het om die fees te bemark. Heelwat mense het ook die opening van kunsuitstallings Donderdag in die Snowflake-gebou, bygewoon.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 310/5
Scotland 206/10
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos