Deel

Hart en menslikheid van ‘Die gangsters’ tref

akkreditasie
June van MerchFoto: Jaco Marais
June van MerchFoto: Jaco Marais

Die gangsters is vanjaar as die beste produksie op die US Woordfees aangewys. Rafiek Mammon het dit op die Suidoosterfees beleef en is diep geraak daardeur.

Daar word beweer dat goeie drama begin met ’n goeie teks. In die geval van Die gangsters is dit inderdaad Benoni Dehaeck se grotendeels rymende koeplet stem wat sterk deur die hele stuk weergalm met interessante bespiegeling oor waaroor die lewe eintlik gaan – en meer tot die punt – wie se lewe maak meer saak, en hoe en wie besluit daaroor?

En, al is die teks se neiging om van ’n preekstoel of seepkis gebruik te maak, word daar op ’n slim manier met die jin en jang, die reg en verkeerd, en al die skakerings van grys tussenin, ingekleur. Maar, net soos ’n mens nie ’n leerbeursie uit ’n varkoor kan maak nie, staan ’n teks nie op sy eie om ’n meesterlike teaterstuk op die planke te bring nie. Hier is waar die formidabele Marthinus Basson en die sterk geselskap inkom om ’n stuk te skep wat relevante en belangrike politieke en sosiale vraagstukke oopvlek en letterlik die gehoor uitdaag om dit – asook waar hulle op die spektrum inpas – te bevraagteken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos