Verhoudinge tussen vroue teer verken in kombuisdrama

akkreditasie
Misha Krynauw Foto: Nardus Engelbrecht
Misha Krynauw Foto: Nardus Engelbrecht

’n Huldiging van moederliefde en ’n uitbeelding van die kwesbaarheid van vroue in die aangesig van trauma, word verken in Misha Krynauw se toneelstuk The Infinite Woman – Home Is Where the Heart Is, wat binnekort by die Suidoosterfees opgevoer word. Mariana Malan het met Krynauw gesels.

Reeds met die eerste toneelstuk tref die jong dramaturg Misha Krynauw se skryfwerk die kol, boonop gaan dit opgevoer word met ’n droom-rolverdeling wat gehore gaan trek.

In die stuk staan drie geslagte vroue in ’n gesin voor mekaar. Pyn en liefde bind hulle saam in ’n band wat die grens van die dood oorsteek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos