Kunstefees op TV is loutere vreugde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Frazer Barry, Shirmoney Rhode en Jolyn Phillips in ‘Smeltkroes’.  Foto: Pierre Rommelaere
Frazer Barry, Shirmoney Rhode en Jolyn Phillips in ‘Smeltkroes’. Foto: Pierre Rommelaere

’n Mens kan kunstefees hou op televisie. Maryke Roberts, ’n deurwinterde feesganger, meen die feesvreugde van die Toyota US Woordfees het uit die kassie geborrel.

Laat ons van die begin af eerlik wees: ek is mal oor kunstefeeste. Ek het nog nie een Toyota US Woordfees misgeloop sedert daardie eerste deurnagfees in 2000 nie. My bywoning vir ander kunstefeeste binne ’n radius van 400 km, is so 95% en vir dié wyer as die provinsiale grense sporadies, maar darem.

My vreugde dus van ’n effe anders – en natuurlik piepklein Woordfees in April vanjaar, waar akteurs in vakante persele van ondernemings, koffiewinkels en winkelvensters vertonings gelewer het – was ongekend. Afgestomp van lewendige optredes, teatervertonings of kunsuitstallings en hier kom dié klein pasella vir ’n paar vlugtige ure. Gemasker, getemperatuur en gespuit, staan ons wyd uitmekaar en soms is daar net agt of tien mense toegelaat. Tog is dit kuns waarvan goeie dosisse regdeur die jaar, allerhande siektes soos kleinlikheid, onkunde, oningeligtheid en vooroordeel help genees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos