Kunstenaar, skep jy vir geld of vir kuns?

akkreditasie
Stefan Benadé, die regisseur van ‘Bloudruk vir ’n nog beter lewe’ wat op die Toyota US Woordfees debuteer. Foto: Lise Kuhn
Stefan Benadé, die regisseur van ‘Bloudruk vir ’n nog beter lewe’ wat op die Toyota US Woordfees debuteer. Foto: Lise Kuhn
Lise Kuhn

Die behoud van ’n kunstenaar se beginsels in ’n wêreld waar dit al hoe minder gewig dra, word eersdaags ondersoek in ’n opwindende teaterproduksie op die Toyota US Woordfees.

Dit het vyf jaar geneem om die toneelstuk, Bloudruk vir ’n nog beter lewe, na die planke te bring. Dit is een van die meer as 20 debute op die stewige toneelprogram van die fees.

Dit is waarskynlik ook die eerste geskrif van Ilja Leonard Pfeijffer, ’n kontemporêre Nederlandse digter, dramaturg, skrywer en joernalis, wat die verhoog in Suid-Afrika haal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos