Deel

‘Smeltkroes’ vir Woordfees op kassie uitgesaai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Luna Paige Foto: Jessica Botha
Luna Paige Foto: Jessica Botha

Smeltkroes, ’n musiekproduksie deur Luna Paige wat handel oor identiteit, dra op die Toyota US Woordfees sy derde baadjie.

Dit is in 2018 op RSG opgevoer, waarna ’n uittreksel verlede jaar op die Tuin van Digters-fees in Wellington opgevoer is. Volgende maand is dit te sien op die kassie as deel van die Woordfees.

Paige het die teks saamgestel, geskryf en sing ook van haar eie werk saam met die sanger-liedjieskrywer Frazer Barry, die pianis en komponis Ramon Alexander, die digters en sangers Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode, en die akteurs en sangers Devonecia Swartz en Breyten Treurnicht.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10
India 100/4
Rand - Dollar
18.85
+1.4%
Rand - Pond
23.65
+0.5%
Rand - Euro
20.32
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.66
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
1,013.88
-0.7%
Palladium
1,381.11
-1.0%
Goud
1,966.13
+1.4%
Silwer
24.20
+3.2%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,696
-0.2%
Alle aandele
77,015
-0.1%
Hulpbronne 10
69,197
-1.5%
Industriële 25
103,427
-0.1%
Finansiële 15
15,546
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos