Deel

Woordfees gaan nog langer op TV boer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Feesgangers wat luid gesoebat het dat die Toyota US Woordfees se aanbiedinge op hul opwipkanaal, Woordfees TV, ’n raps langer moet aanhou, se wens is bewaarheid.

DStv het bekend gemaak dat die opwipkanaal nou tot 10 Oktober die fees se topvermaak sal uitsaai. Dit sou aanvanklik net tot 7 Oktober in Suid-Afrika en Namibië op DStv-kanaal 150 en GOtv-kanaal 15 op die lug wees.

Saartjie Botha, feesdirekteur, sê in ’n mediaverklaring sy is in haar noppies oor dié blye nuus.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.56
-0.2%
Rand - Pond
24.31
-0.1%
Rand - Euro
20.92
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
1,005.47
+0.2%
Palladium
1,416.43
-0.3%
Goud
1,945.70
-0.1%
Silwer
23.55
-0.3%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
0.0%
Alle aandele
77,126
0.0%
Hulpbronne 10
70,299
0.0%
Industriële 25
105,036
0.0%
Finansiële 15
14,803
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos