‘A Quiet Place’ lok gehore weer na rolprentteaters

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Ysingwekkende toneel uit ‘A Quiet Place’: Evelyn (Emily Blunt) beduie aan haar dogter (Millicent Simmonds) om nie ’n geluid te maak nie omdat ’n monster op pad is.  Foto: variety.com/Paramount Pictures
’n Ysingwekkende toneel uit ‘A Quiet Place’: Evelyn (Emily Blunt) beduie aan haar dogter (Millicent Simmonds) om nie ’n geluid te maak nie omdat ’n monster op pad is. Foto: variety.com/Paramount Pictures

Die riller A Quiet Place Part II, wat Vrydag in onder meer Amerika en Suid-Afrika uitgereik is, is besig om wonderwerke by die internasionale en die plaaslike loket te verrig.

Reuters berig die rolprent het in sy openingsnaweek by die Amerikaanse loket meer as $48 miljoen laat inrol – net-net minder as die bedrag wat kenners voor die pandemie voorspel het die rolprent in sy openingsnaweek sal verdien.

Neem in ag dat dié verdienste – glo ’n “pandemie-rekord” – aangeteken is ondanks die Covid-19-pandemie se houvas op die loket wêreldwyd én die feit dat slegs 75% van rolprentteaters in Amerika tans oop is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.52
+0.1%
Rand - Pond
21.12
-0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,812.24
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,893.50
-0.6%
Platinum
980.00
-0.6%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos